2 Sh'mu'el 5:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vroeër, toe Sha’ul koning oor ons was, was ú die een wat Yisra’el uit- en ingelei het en יהוה het vir u gesê: “Jy sal My volk Yisra’el oppas en jy sal ’n heerser wees oor Yisra’el.”

2 Sh'mu'el 5

2 Sh'mu'el 5:1-11