Toe het die koning vir sy diensknegte gesê: “Weet julle nie dat ’n prins en ’n groot man vandag in Yisra’el geval het nie?