2 Sh'mu'el 3:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Doen dit dan nou, want יהוה het van Dawid gepraat en gesê: ‘Deur die hand van My kneg Dawid sal Ek My volk Yisra’el uit die hand van die F’lishtyne en uit die hand van al hulle vyande red.”

2 Sh'mu'el 3

2 Sh'mu'el 3:8-26