2 Sh'mu'el 3:13-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Hy het gesê: “Goed, ek sal met jou ’n verbond sluit, maar een ding eis ek van jou, naamlik, jy sal nie my gesig sien as jy nie eers vir Mikhal, die dogter van Sha’ul, bring wanneer jy my kom sien nie.”

14. Dawid het boodskappers na Ish-Boshet, Sha’ul se seun gestuur, om te sê: “Gee vir my my vrou Mikhal, aan wie ek verloof was vir tweehonderd voorhuide van die F’lishtyne.”

15. Ish-Boshet het gestuur en haar van haar man, Palti’el, die seun van Layish, weggevat,

2 Sh'mu'el 3