2 Sh'mu'el 3:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Daar was ’n lang oorlog tussen die huis van Sha’ul en die huis van Dawid en Dawid het stadigaan sterker geword, maar die huis van Sha’ul het voortdurend swakker geword.

2. Daar is in Hevron seuns vir Dawid gebore. Sy eersgeborene was Amnon, by Agino’am van Yizre’el;

3. en sy tweede was Kalev, by Avigayil, die weduwee van Naval, van Karmel en die derde was Avshalom, die seun van Ma’akhah, die dogter van Talmai, die koning van G’shur

2 Sh'mu'el 3