2 Sh'mu'el 24:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yo’av het egter vir die koning gesê: “Nou, mag יהוה, u God, by die volk honderd maal meer byvoeg as wat hulle is terwyl die oë van my meester die koning sien, maar waarom het my meester die koning behae in hierdie saak?”

2 Sh'mu'el 24

2 Sh'mu'el 24:1-10