Dawid het daar vir יהוה ’n altaar gebou en brandoffers en vredesoffers gebring. So is יהוה deur gebed vir die land beweeg en die plaag is van Yisra’el af teruggehou.