2 Sh'mu'el 24:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Aravnah gesê: “Waarom kom my meester die koning na sy dienskneg?” Dawid antwoord: “Om die dorsvloer van jou te koop, om vir יהוה ’n altaar te bou sodat die plaag teruggehou kan word van die mense.”

2 Sh'mu'el 24

2 Sh'mu'el 24:18-24