2 Sh'mu'el 24:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid met יהוה gepraat toe hy die engel sien wat die mense doodslaan en gesê: “Let op, dit is ék wat gesondig het en ék wat verkeerd gedoen het, maar hierdie skape, wat het hulle gedoen? Laat u hand asseblief teen my en my vader se huis wees.”

2 Sh'mu'el 24

2 Sh'mu'el 24:16-22