2 Sh'mu'el 24:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid se gewete het hom gepla nadat hy die volk getel het. Dawid het vir יהוה gesê: “Ek het baie gesondig deur wat ek gedoen het, maar nou, יהוה, vat asseblief die skuld van U dienskneg weg, want ek het baie dwaas opgetree.”

2 Sh'mu'el 24

2 Sh'mu'el 24:7-12