2 Sh'mu'el 22:39-41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

39. Ek het hulle verteer en hulle verbrysel sodat hulle nie opstaan nie en hulle het onder my voete geval,

40. want U het my met krag omgord vir die geveg, U het hulle wat teen my opstaan aan my onderwerp.

41. U het ook my vyande hulle rug na my laat draai en ek het dié vernietig wat my haat.

2 Sh'mu'el 22