2 Sh'mu'el 22:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Hy het pyle uitgestuur en hulle verstrooi, weerligstrale en hulle op die vlug laat slaan.

16. Toe het die kanale van die see sigbaar geword, die fondasies van die wêreld is blootgelê, deur die bestraffing van יהוה, by die blaas van die asem vanuit Sy neusgate.

17. Hy het vanuit die hoogte gestuur, Hy het my gegryp, Hy het my uit baie waters getrek.

2 Sh'mu'el 22