2 Sh'mu'el 21:21-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Toe hy Yisra’el geminag het, het Y’honatan, die seun van Shim’ah, die broer van Dawid, hom verslaan.

22. Hierdie vier is gebore vir die reuse in Gat en hulle het geval deur die hand van Dawid en deur die hand van sy diensknegte.

2 Sh'mu'el 21