2 Sh'mu'el 20:23-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Yo’av was oor die hele leër van Yisra’el en B’nayah, die seun van Y’hoyada, oor die persoonlike wagte en oor die boodskappers

24. en Adoram was oor die dwangarbeid en Y’hoshafat, die seun van Agilud, was die griffier.

25. Sh’va was skrywer en Tzadok en Avyatar priesters

26. en `Ira, die Ya’iriet, was ’n bedienaar by Dawid.

2 Sh'mu'el 20