2 Sh'mu'el 2:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avner, die seun van Ner, die bevelvoerder van Sha’ul se leër, het egter vir Ish-Boshet, Sha’ul se seun, gevat en hom oorgebring na Maganayim.

2 Sh'mu'el 2

2 Sh'mu'el 2:1-11