2 Sh'mu'el 2:31-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. maar die diensknegte van Dawid het baie van Binyamin en Avner se manne neergeslaan sodat drie honderd en sestig man gesterf het.

32. Hulle het `Asah’el opgeneem en hom in die graf van sy vader, wat in Beit-Legem was, begrawe. Toe het Yo’av en sy manne die hele nag getrek totdat die dag in Hevron gebreek het.

2 Sh'mu'el 2