2 Sh'mu'el 2:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ish-Boshet, Sha’ul se seun, was veertig jaar oud toe hy koning geword het oor Yisra’el en hy was koning vir twee jaar. Die huis van Y’hudah het egter vir Dawid gevolg.

2 Sh'mu'el 2

2 Sh'mu'el 2:2-15