2 Sh'mu'el 19:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom Yo’av by die koning in die huis en sê: “U het vandag die gesigte van al u diensknegte, wat vandag u lewe en die lewe van u seuns en dogters en die lewe van u vroue en die lewe van u byvroue gered het, met skaamte bedek,

2 Sh'mu'el 19

2 Sh'mu'el 19:1-7