2 Sh'mu'el 19:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die mense het oor die Yarden gegaan en die koning het ook oorgegaan. Toe soen die koning vir Barzillai en seën hom en hy het na sy plek toe teruggegaan.

2 Sh'mu'el 19

2 Sh'mu'el 19:38-41