2 Sh'mu'el 19:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want my vader se hele huishouding was niks anders as dooie mense voor my meester die koning nie; tog het u u dienskneg geplaas onder die wat aan u eie tafel eet. Watter reg het ek steeds dat ek nog by die koning sal kla?”

2 Sh'mu'el 19

2 Sh'mu'el 19:27-32