Toe het Shim’i, die seun van Gera, die Binyaminiet, wat uit Bagurim was, hom gehaas en saam met die jongmanne van Y’hudah afgekom om koning Dawid te ontmoet.