2 Sh'mu'el 19:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het koning Dawid na Tzadok en Avyatar, die priesters, gestuur om te sê: “Praat met die oudstes van Y’hudah en vra: ‘Waarom is julle die laastes om die koning terug te bring na sy huis, aangesien die woorde van die hele Yisra’el na die koning en sy huis gekom het?

2 Sh'mu'el 19

2 Sh'mu'el 19:10-17