2 Sh'mu'el 18:31-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Let op, die Kushiet arriveer en die Kushiet sê: “My meester die koning, ontvang goeie nuus, want יהוה het u vandag bevry van die hand van al dié wat teen u opgestaan het.”

32. Toe vra die koning vir die Kushiet: “Gaan dit goed met die jongman, Avshalom?” Die Kushiet antwoord: “Laat die vyande van my meester die koning en almal wat teen u opstaan vir boosheid, wees soos daardie jongman!”

33. Sien 19:1

2 Sh'mu'el 18