2 Sh'mu'el 18:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Maar wat ook al gebeur,” sê hy, “ek sal hardloop.” Hy antwoord hom toe: “Hardloop!” Toe hardloop Agima’atz met die vlakte langs en steek die Kushiet verby.

2 Sh'mu'el 18

2 Sh'mu'el 18:22-29