2 Sh'mu'el 18:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Yo’av vir die Kushiet: “Gaan vertel vir die koning wat jy gesien het!” Die Kushiet het voor Yo’av gebuig en gehardloop.

2 Sh'mu'el 18

2 Sh'mu'el 18:14-31