2 Sh'mu'el 17:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Jongman het hulle egter gesien en vir Avshalom vertel; hulle twee het haastig vertrek en by die huis van ’n man in Bagurim gekom wat ’n put in sy binnehof gehad het en hulle het daarin afgegaan.

2 Sh'mu'el 17

2 Sh'mu'el 17:11-19