2 Sh'mu'el 17:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, daarom, stuur gou en laat Dawid weet: “Moenie oornag by die driwwe van die wildernis nie, maar gaan sekerlik oor; anders sal die koning en al die mense wat by hom is, vernietig word.”

2 Sh'mu'el 17

2 Sh'mu'el 17:11-20