2 Sh'mu'el 16:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vra die koning: “Waar is die seun van jou meester?” Tziva sê vir die koning: “Let op, hy bly in Yerushalayim, want hy dink: ‘Vandag sal die huis van Yisra’el my vader se koningskap aan my teruggee.’”

2 Sh'mu'el 16

2 Sh'mu'el 16:1-11