2 Sh'mu'el 16:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning sê egter: “Wat het ek met julle te doen, seuns van Tz’ruyah? As hy vloek en as יהוה vir hom gesê het: ‘Vloek vir Dawid,’ wie mag dan vra: ‘Hoekom maak jy so?’”

2 Sh'mu'el 16

2 Sh'mu'el 16:9-13