2 Sh'mu'el 15:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar as jy terugkeer na die stad en vir Avshalom sê: “Ek sal u dienskneg wees, o koning, soos wat ek u vader se dienskneg in die verlede was, so sal ek nou u dienskneg wees,” dan kan jy vir my die raad van Agitofel verydel.

2 Sh'mu'el 15

2 Sh'mu'el 15:33-37