2 Sh'mu'el 15:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Iemand het vir Dawid vertel: “Agitofel is tussen die samesweerders saam met Avshalom.” Dawid het gesê: “O יהוה, ek bid, maak die raad van Agitofel dwaasheid!”

2 Sh'mu'el 15

2 Sh'mu'el 15:22-32