2 Sh'mu'el 15:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die koning het ook vir Tzadok, die priester, gesê: “Is u nie ’n siener nie? Gaan in vrede terug na die stad toe en jou twee seuns saam met jou; Agima’atz, jou seun en Y’honatan, die seun van Avyatar.