2 Sh'mu'el 15:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avshalom het egter spioene uitgestuur regdeur al die stamme van Yisra’el om te sê: “Sodra julle die geluid van die ramshoring hoor, moet julle sê: ‘Avshalom is koning in Hevron!’”

2 Sh'mu'el 15

2 Sh'mu'el 15:8-18