2 Sh'mu'el 14:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, in die hele Yisra’el was daar geen man so aantreklik soos Avshalom en so hoog geprys nie; van sy voetsool af tot by die kroon van sy kop, was daar geen gebrek aan hom nie.

2 Sh'mu'el 14

2 Sh'mu'el 14:16-32