2 Sh'mu'el 14:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe antwoord die koning en sê vir die vrou: “Moet asseblief nie enige iets vir my wegsteek wat ek jou sal vra nie.” Die vrou het gesê: “Laat my meester die koning asseblief praat.”

2 Sh'mu'el 14

2 Sh'mu'el 14:14-26