2 Sh'mu'el 14:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê sy: “Laat die koning asseblief יהוה, u God, onthou sodat die bloedwreker nie sal aanhou vernietig nie, anders sal hulle my seun vernietig.” Hy sê: “So waar as יהוה leef, nie een haar van jou seun sal op die grond val nie!”

2 Sh'mu'el 14

2 Sh'mu'el 14:4-14