2 Sh'mu'el 13:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Avshalom het sy diensknegte beveel en gesê: “Kyk nou, wanneer Amnon se binneste vrolik is met wyn en wanneer ek vir julle sê: ‘Slaan Amnon dood,’ dan moet julle hom doodmaak. Moenie bang wees nie; het ékself julle nie beveel nie? Wees vol moed en dapper.”

2 Sh'mu'el 13

2 Sh'mu'el 13:22-38