2 Sh'mu'el 10:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die seuns van `Ammon sien dat hulle gehaat geword het by Dawid, het die seuns van `Ammon gestuur en die Arameërs van Beit-Regov en die Arameërs van Zobah gehuur, twintig duisend voetsoldate en die koning van Ma’akhah met een duisend man en die manne van Tov met twaalf duisend man.

2 Sh'mu'el 10

2 Sh'mu'el 10:2-14