2 Sh'mu'el 10:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe die seuns van `Ammon sien dat die Arameërs vlug, het hulle ook voor Avishai gevlug en die stad ingegaan. Toe het Yo’av teruggekom van die geveg met die seuns van `Ammon en in Yerushalayim gekom.