Die jongman wat vir hom die boodskap gebring het, antwoord: “Ek was toevallig op die berg Gilboa en let op, Sha’ul het op sy spies geleun en die strydwaens en perderuiters was op hom.