2 Sh'mu'el 1:26-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Ek is ontsteld oor jou, my broer Y’honatan! Jy was baie aangenaam vir my; jou liefde vir my was wonderliker as die liefde van vroue.

27. Hoe het die magtiges geval en is die oorlogswapens vernietig!

2 Sh'mu'el 1