2 Kronieke 8:17-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Toe het Shlomo na `Etzyon-Gever gegaan, die dorp oorkant Elot, aan die seekus in die land van Edom.

18. Hiram het sy diensknegte per skip gestuur, bekwame seemanne wat weet hoe om skepe in die see te navigeer en hulle het saam met Shlomo se diensknegte na die stad van Ofir gegaan en omtrent vier honderd talente goud gevat en na koning Shlomo gebring.

2 Kronieke 8