2 Kronieke 35:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Konanyah, Sh’ma’yah, sy neef en N’tan’el, Hashavyah, Ye’i’el en Yozavad, die leiers van die Leviete, het aan die Leviete as Pesagoffers vyf duisend skape en vyf honderd jong bulle gegee.

10. Die diens is voorberei en die priesters het op hul plek gaan staan en die Leviete volgens hulle afdelings.

11. Hulle het die Pesag geslag volgens die koning se bevel en die priesters het sommige van die bloed gesprinkel.

2 Kronieke 35