2 Kronieke 35:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Verder het Yoshiyahu ’n Pesag tot eer van יהוה in Yerushalayim gehou en hy het die fees op die veertiende van die eerste maand gehou.

2. Hy het die priesters hulle take laat doen en hulle aangestel oor die dienslewering van die huis van יהוה.

2 Kronieke 35