2 Kronieke 34:32-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

32. Hy het almal wat in Yerushalayim en in Binyamin te vinde was, die verbond laat aanvaar. Die inwoners van Yerushalayim het gedoen volgens die verbond van יהוה, God van hulle vaders.

33. Yoshiyahu het al die verwerplikhede wat יהוה voor die seuns van Yisra’el vernietig het, weggevat en almal wat in Yisra’el te vinde was, יהוה, hulle God, laat dien en hulle het nie daarvan afgewyk om יהוה, die God van hulle vaders, te volg nie.

2 Kronieke 34