2 Kronieke 34:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die manne het die werk aan die Afgesonderde Plek getrou gedoen en oor hulle was aangestel: Yagat en `Ovadyahu, Leviete uit die seuns van M’rari, asook Z’kharyah en Meshullam uit die seuns van die K’hatiete wat oor die sangers, Leviete wat met musiekinstrumente gespeel het

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:8-15