2 Kronieke 33:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het dit gedoen wat boos was in die oë van יהוה, soos sy vader, M’nasheh, gedoen het, want Amon het aan al die beelde en afgode wat sy vader M’nasheh gemaak het, geoffer en hulle gedien.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:20-25