2 Kronieke 31:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elke werk wat hy begin het in die huis van יהוה en in die wet en die opdragte om sy God te soek, het hy met sy hele verstand, wil en emosie gedoen en was voorspoedig.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:15-21