2 Kronieke 29:35-36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

35. Ook die brandoffers was in oorvloed, saam met die vet van die vredesoffers en van die lammers vir die brandoffers. So was die diens van die huis van יהוה weer in orde.

36. Hizkiyahu en die hele volk van Yisra’el het hulle verheug omdat die diens van die tempel bereik is, want dit is gou gedoen.

2 Kronieke 29