2 Kronieke 28:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Zikhri, ’n magtige man van Efrayim, het vir Ma’aseiyah, die seun van die koning en vir `Azrikam, die goewerneur van die paleis en vir Elkanah, die tweede onder die koning, doodgemaak.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:1-8